Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

– Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Mp3 Download Free

Download Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand For Free Mp3, Mp4 and 320kbps On Mixloaded.com

The talented Artist & Song writer Demi Lee Moore, comes back with a whooping track titled, “Wie Se Hart Breek Jy Vanaand“.

The song is perfect track that worth place on your music playlist, Download & Enjoy for Free.

You can stream and download songs only on Mixloaded.com Website like Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand, and don’t forget to tell us how you feel about the song on comment box below. We serve you better by presenting newly released song from your favorite artists.

Stream & Download Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Mp3 Below

DOWNLOAD

Watch Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand YouTube Video Below:

Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Lyrics

Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Lyrics
Ek was dadelik gevang in die nette wat hy hang
Weggesteek in sy woorde en sy kyk
Hoe kon ek nie geweet het, te goed om waar te wees
Dat die duiwel net soos ‘n engel lyk

En soos ek dieper val soek ek net vir ’n plek om vas te hou
Daar het so baie al voor my dieselfde deurgegaan met jou

Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?

Het die stories gehoor van die harte wat verloor
Is jou naam altyd eerste op die lys
En die een na die ander bly glo jy gaan verander
Weet nie joune is gemaak van ys

En soos sy dieper val sien ek hoe sy jou woorde almal glo
Jy het haar in jou kloue nog ‘n bitter einde lê nou voor

Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?

Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Vanaand

Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand?
Wie se hart breek jy vanaand?

Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?

About mixloaded 4060 Articles
Hi, my name is Emeka Michael from Onitsha Anambra state, my goal here is to bring you the best trend music and entertainment update here, and more, I believe you will grow your online presence by bringing you the best music and fashion entertainment here. so you feel amazing, not overwhelming; Connect with me 👎 Call or Text @Whatsapp: +2347067594457 Email: [email protected]

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*