Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie

Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie Mp3 Download Free

Download Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie For Free Mp3, Mp4 and 320kbps On Mixloaded.com

The talented South African Artist & Song writer Riaan Benadé, comes back with a whooping track titled, “Vat ‘n Bietjie” .

The song is perfect track that worth place on your music playlist, Download & Enjoy for Free.

You can stream and download songs only on Mixloaded.com Website like Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie and don’t forget to tell us how you feel about the song on comment box below. We serve you better by presenting newly released song from your favorite artists.

Stream & Download Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie Mp3 Below

DOWNLOAD

Watch Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie YouTube Video Below:

Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie Lyrics

Hey tjommie

Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie vas

Wat sê jy?
Wat maak jy?
Dis koud hier
So bring jy die vuur?

Jy vat die langplaas
Met ‘n groot haas
En kom deur
Want hier gaan die dinge gebeur

Met ‘n lekker dingetjie
Twee twee vingertjie
Ysie vleisie bring en braai

Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie vas

Whooh

Wat praat hy?
Hoe loop hy?
Dit smaak my
Ons moet ‘n oestertjie laat gly

Jy vat tabasco
Jy gat ‘n peper kou (jy gat ‘n peper kou)
Dit maak ‘n bietjie seer
Maar dis hoe die dinge gebeur

Met ‘n lekker dingetjie
Twee twee vingertjie
Ysie vleisie bring en braai

Kom ons vat ‘n bietjie, vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ‘n bietjie
Vat n bietjie vas

Vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ‘n bietjie
Vat n bietjie vas

Whooh

Nou ons almal ken vir oom skollie
En hy like mos daai ding sê van vat ‘n bietjie vas
En soos jy agter raak maak hy seker sy ys raas in sy glas

Nou die langplaas pad loop straight tot op sy voorstoep
Jy kan net stop
Daar staan
En roep
En oom skollie sal jou bederf

Met ‘n lekker dingetjie
Twee twee vingertjie
Ysie vleisie bring en braai

Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie vas

Hey
Vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Tom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie vas

Yay
Vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie vas

Whooh

Vat ‘n bietjie, vat ‘n bietjie
Gee my nog ‘n bietjie
Ek soek nog ‘n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ‘n bietjie
Vat ‘n bietjie vas

Whooh

Leave a Comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.